{}

1ste Produksieveiling

June 11 2019

Kategorie: breeding
Naaste Dorp: Middelburg, South Africa
Provinsie: Mpumalanga

1ste Produksieveiling – EDE Holsteins – 11 Junie 2019 – Middelburg Dinsdag, 11 Junie 2019 om 13:00 – EDE FARM distrik MIDDELBURG Aanbod: 2 x Genoomgetoetsde bulle 9 x Swaar dragtige verse 8 x Eerste laktasie koeie 8 x Tweede laktasie koeie Onder beskerming van SA Holstein Navrae: Poena van Niekerk Bestuurder 082 893 2783 SUIWEL DAG BEGIN 09:00 “MEET=WEET=WINS” “As jy nie meet en toets nie, gaan jy nie vordering maak nie – Prof Jan Bonsma Sprekers: Dr. Bernice Mostert en Thalia Brameld – SA Stamboek Dr. Danie Nolte – Kudde Veearts Chris Fourie – DMC Met dank aan ons borge: Navrae: Rocco van Rooyen 082 799 2776 Moolman Mentz 083 229 2500 Afslaer: Nico Langeveldt 082 331 2684 Vir volledige besonderhede en voorwaardes besoek gerus ons webtuiste: www.bkb.co.za Alle geregistreede diere word onder die beskerming van die genootskap verkoop

Kontak Agent

Skakel SMS Email
livestock auction listing 1ste Produksieveiling

Verwante Veilings