{}

Aanteel en slagkoei veiling

June 13 2019

Kategorie: breeding
Naaste Dorp: Vaalwater, South Africa
Provinsie: Limpopo

‼️🐂Aanteel en Slagkoei veiling namens mnr. Louis Nel saam met die Vaalwater Maandelikse veiling, Donderdag, 13 Junie 2019 om 11:00 te Vaalwater veilingkrale. OP AANBOD : 19+19 Koeie met Kalwers. 15 Dragtige Koeie (4-6 maande) 12 Dragtige Koeie (6+ maande) 2 Dragtige Koeie (0-3 maande) 7 Slagkoeie. Diere kom van strawwe hartwater veld en dragtigheidsertifikaat beskikbaar. Vir meer inligting besoek gerus ons webblad by www.andrekocklimpopo.co.za of skakel vir Wentzel van Wyk 0825076967

Kontak Agent

Call SMS Email
livestock auction listing Aanteel en slagkoei veiling
livestock auction listing Aanteel en slagkoei veiling
livestock auction listing Aanteel en slagkoei veiling

Verwante Veilings